Graad 12(Afr) – Fisiese Wetenskap Pakket met Tema Toolbox
R500,00
Met die Graad 12 Fisiese Wetenskap Pakket kry die leerder ‘n TEORIEBOEK wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.
Jy kry ook FLITSKAARTE met al die definisies korrek uitgeskryf en hul kernwoorde soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys.
En, die TEMA TOOLBOX bevat vrae volgens temas gegroepeer, met ANTWOORDE ingesluit en help die leerder om doelgerig elke afdeling effektief in te oefen en te leer. Daar is 9 Fisika temas en 8 Chemie temas.
Reviews
There are no reviews yet.