Wie is ons?
Wen jou wetenskap en wiskunde is 'n produk van jare lange ervaring en kundigheid.

Ons gee om
Dit gaan oor elke student. Elke leerling kan dit maak.
Helena Verwey is passievol om kinders te leer. Sy is alreeds meer as 25 jaar betrokke in die onderwys en het al vroeg in haar loopbaan ‘n behoefte gesien om leerders met ekstra klasse te help.
Die ekstra klasse het met tyd geboorte gegee aan hulpbron materiaal wat studente bekragtig om tyd te spaar en meer te fokus op die aktiwiteit van leer self.
Die menigte suksesverhale spreek vanself dat dit wat sy aanbied vir die kinders werk!