Begin Nou

Pakkette Inligting

Leer meer oor wat elke pakket behels

Wetenskap Pakkette

Die fisiese wetenskap pakkette is beskikbaar vir leerders vanaf Graad 10 tot en met Graad 12

9

Fisiese Wetenskap Graad 10

Met hierdie pakket kry die student die teorie boek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Jy kry ook flitskaarte met al die definisies korrek uitgeskryf met al die kernwoorde. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer. Daar is 5 Fisika en 5 Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.
8

Fisiese Wetenskap Graad 11

Met hierdie pakket kry die student die teorie boek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Jy kry ook flitskaarte met al die definisies korrek uitgeskryf met al die kernwoorde. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer. Daar is 8 Fisika en 8Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.
7

Fisiese Wetenskap Graad 12

Met hierdie pakket kry die student die teorie boek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Jy kry ook flitskaarte met al die definisies korrek uitgeskryf met al die kernwoorde. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer. Daar is 11 Fisika en 11 Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.
Students Taking Exam in School Closeup

Physical Science Grade 12

With this package, the student gets the theory book which contains summaries of the syllabus content as well as worked example sums with step by step explanations. You also get flash cards with all the definitions written out correctly with all the key words. In addition, the learner also gets the question book to practice and learn purposefully. There are 11 Physics and 11 Chemistry PAPERS with answers included.

Wiskunde Pakkette

Die wiskunde pakkette is beskikbaar vir leerders vanaf Graad 8 tot en met Graad 12

6

Wiskunde Graad 10

Met die pakket kry die student die teorie boek wat al die opsommings van die sillabus inhoud bevat sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer.
5

Wiskunde Graad 11

Met die pakket kry die student die teorie boek wat al die opsommings van die sillabus inhoud bevat sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer.
Students (2)

Wiskunde Graad 12

Met die pakket kry die student die teorie boek wat al die opsommings van die sillabus inhoud bevat sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer.
Shot of a group of teenagers in a classroom at high school

Maths Grade 12

With the package, the student gets the theory book which contains all the summaries of the syllabus content as well as worked out example sums with step by step explanations. In addition, the learner also gets the question book to practice and learn purposefully.
Students (4)

Sluit aan by on gemeenskap

‘n Geemeenskap is belangrik, daarom het ons ‘n Wen Jou Wetenskap Facebook blad waar jy saam met ander studente die nuutste nuus en wetenskap of wiskunde probleme kan volg en saam oplos. Kom, sluit aan en neem deel aan die gesprek.

Copyright © 2022 Wen Jou Wetenskap. Website designed and maintained by www.brightco.agency