Fisiese Wetenskap Graad 10

R450,00

Category:

Description

Met hierdie pakket kry die student die teorie boek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.

Jy kry ook flitskaarte met al die definisies korrek uitgeskryf met al die kernwoorde. Daarby saam kry die leerder ook die vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer.

Daar is 5 Fisika en 5 Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.

Additional information

Wat kry jy?

Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fisiese Wetenskap Graad 10”

Your email address will not be published. Required fields are marked *