
Waarom moet jy ons kies?
Ek het besef dat studente sukkel met die volume werk wat hul moet bemeester voor toetse en eksamens en dat dit tyd wegneem van die eintlike leer proses. Daarom het ek die hulpbronne ontwikkel wat dit vir die student so maklik maak soos om dit op te tel, oop te maak en te begin studeer. Niks meer opsommings, dit is klaar gedoen.
Redes waarom jy ons moet kies
Pakkette Kenmerke
Vooraanstaande Opsommings
Die pakkette spaar jou kind tyd. Met die vooraanstaande opsommings is dit so eenvoudig as om die boek oop te maak en te begin leer. Dit is maklik en gerieflik en weg is die tyd gespandeer met opsommings, nou kan hy of sy net fokus op leer.
Leer teen jou eie pas
Dit is wat die pakkette lekker maak, die werk is reeds gedoen. Dis nou net van fokus en leer. En dit kan gedoen word op die kind se pas, want daar is mos nou tyd om te leer.
Jare lange ervaring
Die pakkette is saamgestel vanuit jare lange ervaring met ekstra Wetenskap en Wiskunde klasse. Dit is nie net opgemaak nie. Dit volg die CAPS riglyne en wat prakties werk vir die kind.
Pakkette vir jou kind

Fisiese Wetenskap Graad 10 - Afrikaans

Fisiese Wetenskap Graad 11 - Afrikaans

Fisiese Wetenskap Graad 12 - Afrikaans

Physical Science Grade 12- English
Laat die syfers die praat werk doen
Wen Jou Wetenskap word reeds deur menige leerders gebruik. Dit is nie net teoreties toegepas, maar prakties getoets. Dit werk.

Studente weekliks
Sedert 2012
Gelukkige Studente
Ervaring