Graad 10(Afr) – Wiskunde Eksamenhulp en Toerieboek Pakket
R240,00
Description
Met die pakket kry die leerder die Graad 10 Wiskunde Teorieboek wat opsommings van die sillabus inhoud bevat sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.
Asook, die Graad 10 Eksamenhulp Wiskunde Vraestelboek wat die leerder in staat stel om vir alle moontlike tipe vrae voor te berei en bevat 10 eerste en 10 tweede Vraestelle met hul antwoorde. Die boek is ook tweetalig, met Engels en Afrikaans langs mekaar.
Additional information
| Wat kry jy? | Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek |
|---|






Reviews
There are no reviews yet.