Met die Graad 12 Fisiese Wetenskap Pakket kry die leerder ‘n TEORIEBOEK wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings. Jy kry ook FLITSKAARTE met al die definisies korrek uitgeskryf en hul kernwoorde soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys. En, die TEMA TOOLBOX bevat vrae volgens temas gegroepeer, met ANTWOORDE…
In Fisiese Wetenskap is dit belangrik om ook die Algemene Verbindings, Elemente, Katione en Ione te leer. Koop dit apart of deel van die Fisiese Wetenskap Pakket!
In Physical Science it is important to also learn the Common Compounds, Elements, Cations and Ions. Buy it separately or part of the Physical Science Package!