Graad 12(Afr) – Fisiese Wetenskap Pakket met Ione Flitskaarte

R370,00

Description

Met die Graad 12 Fisiese Wetenskap Pakket kry die leerder ‘n Teorieboek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.

Jy kry ook Flitskaarte met al die definisies korrek uitgeskryf en hul kernwoorde soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys. Asook Flitskaarte met Verbindings, Elemente en Ione.

En, die Vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer. Daar is 12 Fisika en 12 Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.

Additional information

Wat kry jy?

Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12(Afr) – Fisiese Wetenskap Pakket met Ione Flitskaarte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *