Graad 11(Afr) – Fisiese Wetenskap Pakket
R300,00
Description
Die Graad 11 Fisiese Wetenskap Pakket bevat ‘n Teorieboek wat opsommings bevat van die sillabus inhoud sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.
Die Flitskaarte bevat al die definisies korrek uitgeskryf met hul kernwoorde soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys
En, daarmee saam kry die leerder ook die Vraestelboek om doelgerig te oefen en te leer. Daar is 10 Fisika en 10 Chemie VRAESTELLE met antwoorde ingesluit.
Additional information
Wat kry jy? | Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek |
---|
Reviews
There are no reviews yet.