Graad 9(Afr) – Wiskunde X-Faktor en Eksamenhulp Pakket

R400,00

Category:

Description

Met die pakket, kry leerders die Graad 9 X-Faktor Wiskundeboek wat gebaseer is op die nuwe syllabus en met inhoud wat volgens onderwerp gerangskik en hanteer word. Elke onderafdeling begin met opsommings en voorbeelde sowel as stap-vir-stap gedetailleerde antwoorde wat agter in die boek verskaf word.

Additional information

Wat kry jy?

Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9(Afr) – Wiskunde X-Faktor en Eksamenhulp Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *