Graad 8 – Wiskunde Pakket

R340,00

Category:

Description

Met die pakket, kry die leerder die Graad 8 X-Faktor Wiskundeboek wat gebaseer is op die nuwe sillabus, met inhoud wat volgens onderwerp gerangskik en hanteer word. Elke onderafdeling begin met opsommings en voorbeelde sowel as stap-vir-stap gedetailleerde antwoorde wat agter in die boek verskaf word.

Ook, die Graad 8 Eksamenhulp Wiskunde Vraestelboek wat die leerder in staat stel om vir alle moontlike tipe vrae voor te berei. Daar is 10 eerste en 10 tweede Vraestelle met hul antwoorde. Dit is ook tweetalig, met Engels en Afrikaans langs mekaar.

Additional information

Wat kry jy?

Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 – Wiskunde Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *