Graad 12(Afr) – Wiskunde Eksamenhulp Pakket

R240,00

Category:

Description

Met die pakket kry die leerder die Graad 12 Eksamenhulp Wiskunde Vraestelboek wat die leerder in staat stel om vir alle moontlike tipe vrae voor te berei. Daar is 10 eerste en tweede Vraestelle met hul antwoorde. Die boek is ook tweetalig, met Engels en Afrikaans langs mekaar.

En, die Graad 12 Wiskunde Teorieboek wat opsommings van die sillabus inhoud bevat, sowel as uitgewerkte voorbeeld somme met stap vir stap verduidelikings.

Additional information

Wat kry jy?

Teorie boek, Flitskaarte, Vraestelboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12(Afr) – Wiskunde Eksamenhulp Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *